Artikels en nuus in dié uitgawe:

Steenkool sit agter onteiening: Boelietaktiek ‘kan nie werk’
Kaapse droogte: Dankbaar oor reën, maar ‘Groot Depressie’ wink
Kontrakte wurg inmaakboere
Organiese wyn: Onblusbare wêrelddors
Onteiening: Land Bank se R43m.-penarie
Só werk teelbeleid van siektevrye buffels
Weiding vir groter vleiswins: Elke stelsel netjies uiteengesit
SAVM versnel ras: Van kuddediere tot stoetooie
Pekanneute: Is die Waterberg die volgende groeipunt?
Dié week in die landbou
Kospryse kan verdubbel as onteieningsplan slaag
SAPV vat Davies hof toe oor Agoa-kwota
Briewe
Manie
Pryse: Beesvleis klop wild
Kan jy skuld delg met beleggings?
Kundigheid lê by private sektor en Land Bank
Kortliks
Handelsmerke gaan knoop deurhak vir sagtesitrus
Vra vir Faffa
Nuttig en nuut
Royal-skou: Boerbokke, beeste presteer 

Spesiaal:

Vee en wild
Groente en vrugte
Wiele

Vir die gesin:

Kom ons bak brood
Só sê ’n koringboer
Die valkoog
‘Moet nooit ophou streef na gehalte’
Jou storie: Die ding met Napoleon
Hart tot hart
Blokraaisel