Artikels en nuus in dié uitgawe:

Jannie Div aan staat: ‘Wil julle vreet of vlieg?’

Sonkrag: Nersa-hekkie eindelik plat

Droogtefokus:

Voer vee met wattel

Graanboere: Beredder só jou geldsak

Koöps herleef? Só kan boere meer sê kry

Laat graan: Só lyk ryprisiko in jou streek

Skaapteelt: Hoekom die Neumans ook hul ooie veldtoets

Top-Oos-Kaapse veeboer: Minder produksie, meer wins!

Komkommerkoel plan vir groter wins

Organiese mis: Graanboere kraai koning

Bly só staande in stormagtige markte

Hommeltuie: Rigiede wette ‘rem bedryf’

Ou foon hou nou vee dop!

Dié week in die landbou

Landbou-BBP krimp in 2018

Parlement tree in vir sukkelende suikerboere

Waardeerder-generaal se waardasies nie bindend

Storting slaan RCL hard

Duurder brandstof ’n terugslag vir graanboere

Briewe

Manie

Regering moet help met versekering

Stel kurator só aan

Kortliks

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Skou: Kampioenbeeste op Grootfontein

Spesiaal: 

Veebedryf

Wiele

Vir die gesin

Onthoukos van ’n plaaskind

Boeke: Karretjiemense se Karoowêreld verken

Boereblog: Afrika roep

Ontwerpe met plattelandse wortels

Jou storie: Gesprek met ’n Frieskoei

Hart tot hart

Blokraaisel