Artikels en nuus in dié uitgawe:

Covid-19: Só maak boere met inperking, Staat se planne met water, Jou regte as werkers rondloop, Markte onder valkoog oor

pryse, Só beweeg vleispryse

Alternatiewe krag: Nou makliker en goedkoper danksy Eskom!

Melkkoper maak U-draai oor prysverlaging

Is ‘groen’ bokhaar haalbaar?

Sensus: Meer plase, jong boere en vroueboere as wat jy dink

Derek Mathews: Die lewe ná ’n plaasaanval

Maak jou boerdery só droogtebestand

Tegnologie: Hier’s die toekoms van veeveilings!

Hervorming: Herlewing van die Letsitelevallei

Só oorleef Boesmanland se boere

Puik krippe uit vervoerbande

Dié week in die landbou

Vervoerverwarring laat landbou bontstaan

Koeler weer strem somergrane

Briewe

Manie

Dissipline kan SA red

Markte

Kortliks

Mielies: Besin goed oor kultivars en behandeling

Sojabone: Nuwe kultivars ‘regverdig heffing’

10 vrae aan Simon Grier

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Lenings aan jou kinders

Skou: Heidelberg: Puik perde ding mee

Skou: Swellendam: Kampioene spook sake uit

Spesiaal:

Wiele

Vir die gesin:

Boerekos: Appels in oorvloed

Só sê ’n appelboer

Boereblog: ’n Hele supermark aan dié stam

Puik wynboere vereer

Voorslag van ’n skaapboer

Leesgenot vir die kleinspan

Hart tot hart

Blokraaisel