Artikels en nuus in dié uitgawe:

Hofsaak keerpunt vir wateroordragte
Plaasmoorde: Ramaphosa krabbel terug
Renosters: Kersfees kom vroeg vir boere
Land Bank: Só werk gemengde finansiering
Somergraan: Tegnologie & kultivars: Topboere verklap opbrengsgeheime, groter plantplanne & prysvooruitsig
Sakeleier: Dít sit agter VKB se rekordwins
Dink voor jy ontbos — dit kán jou kos
Stoetvee in Zim: Ongekende groei voorspel
Forelbedryf: Hofstryd kom om platteland te red
Sukses van samewerking: Kalfsyfer klim 50%
Drupperlyne aan spilpunte bespaar water
Dié week in die landbou
Gesprekke oor grondoplossings kry momentum
Indringerplante suig jaarliks een Jozinidam leeg
Afgri se nuwe boere ontgroei kinderskoene
Briewe
Manie
Handel boedels só af
Kortliks
Etiese jag die enigste volhoubare roete
Nuttig en nuut
Vra vir Faffa
Skou: Letaba: Limousins staan sterk
Skou: Lutzville: Benede-Olifantsrivier se perdekampioene

Spesiaal:

Hoë opbrengs
Wiele

Vir die gesin:

Smulkos vir elke seisoen
Bonjour, Boergondië!
Almal hou mos van braai
Boeke
Die nuwe bankman kom kuier (Jou storie)
Hart tot hart
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.