Artikels en nuus in dié uitgawe:

Uitvoerrekords ondanks sterk rand!

Skitterjaar vir landbou — maar gaan die hawens hou?

Graanmark: Platforms skiet nou op soos bossies

Bek-en-klouseer: Nou ’n nasionale krisis!

Toekoms van grondklousule lyk troebel

Veediefstal: Laer syfers nie die hele storie

Nuwe tabakwet ‘sal boere seermaak’

Willemse: Swak ekonomie demp nie vleislus

Saai só vir meer wins

Beefmasters troef klimaat met slim teling

Hoenders hou veeboere op hul plase

Pak superonkruid uit VSA só, wys SA proewe

Vuurbestande plaasheinings

Dié week in die landbou

Briewe

Manie

Dié onnodige koste vir graanbedryf is nie billik

Skuif só bates en geld

Markte

Kortliks

Aanlyn inkopies laat verskepers bont staan

Plaag vang wynboere in Boland onkant

Ultrapreneurs: Wat gee die deurslag?

Veterane herleef in jonger hande

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal:

Beefmaster-bylae

Wiele

Veebedryf

Vir die gesin:

Boerekos: Soet bederf met dadels

Só sê ’n dadelboer

Red die rivierpypvis

Opname: Hier lê die geleenthede vir wynbedryf

Vuurwapenwet: Beoogde wysigings is drakonies

Jou storie: Oom Daantjie

Dop en die spietkop

Hart tot hart

Blokraaisel