Artikels en nuus in dié uitgawe:

Ekonomie: Platsak verbruikers dok ál meer op vir kos

Differensiaal: JSE nou ten gunste van verandering

Weer: Reën skep probleme vir grondboon- en mielieboere

Weer: Dele van die Hoëveld ly droogteskade

Weer: Vooruitsigte verbeter vir die weste

Onteieningswet: Stroom kommentaar lei tot uitstel

Kommer oor staat stilletjies GM-wet wysig

Willemse: ‘Mielieprys gaan hou’, al het boere baie geplant

Populisme: Fopnuus knou ook landbou

Hoëdrukbeweiding: Mooi storie kort nog navorsing

Lammers maak of breek skaapboerdery

Boere help om aasvoëls in Oos-Kaap te red

Dié week in die landbou

Vinpro volhard met hofsaak teen landwye alkoholverbod

Pandemie kelder plattelandse skoue

Groter druiwe-oes laat kelders bontstaan

Landgoed sien rooi oor vals wyn

Belowende seisoen wink vir tafeldruiwe

Briewe

Manie

Waak daarteen om net rente na te jaag

Markte

Kortliks

Sink noodsaaklik vir gewasopbrengs én mense

Vra vir Faffa

Nuttig en nuut

Volboubare boerdery

Wiele

Vir die gesin:

Toor met tamaties

Só sê ’n tamatieboer

Herwinning kraai koning by dié padstal

Vlugtige olies gee vroue vlerke

‘Saalsgenote’ wen sit-sit so

Hart tot hart

Blokraaisel