Artikels en nuus in dié uitgawe:

Nick Serfontein: 'Ons gaan oukei wees'

Bek-en-klouseer: Kan uitvoerramp gestuit word?

Droogte: Só lyk groter prentjie

Sonkrag: Eerste boere kry krediete!

Nuwe wet oor grond uitgepluis

Intensiewe skaapteling: China wil mark oorrompel

Grondbestuur: Tegnologiese deurbraak met skandering

Suffolks, Dormers & kruisras: Oos-Kaapse Steenkamps laat rekords spat

Grootvee: Boer vooruit met stamseloordrag!

Varkbedryf versnel vordering

Ondergrondse besproeiing bespaar water, krag

Dié week in die landbou

Traangasbom troef diewe

Pasop vir politieke inmenging by werkers & Minimum loon

Trump se handelsplan kan Afrika lelik omkrap

Briewe

Manie

Internasionale pryse van landbouprodukte beur hoër

Kortliks

SAL-reddingsboeie verdwerg grondhervorming

Ry markte se golf in 2019

Onkruidbestuur: Faktore wat werking van onkruiddoder maak of breek

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Skou: Windhoek: Spoggerige beeste

Spesiaal:

Wiele

Spuitprogramme

Vir die gesin:

Smul aan slaai

'n Nuwe jaar, 'n nuwe jaglys

Plaasdrade: Voorkom só dat voëls seerkry

Wynbrokkies

Boereblog: Afrika roep

Jou storie: Heimwee na gister & Hart tot hart

Blokraaisel