Artikels en nuus in dié uitgawe:

Uitvoer van lewende hawe ‘nie ’n euwel’

Storms lui dalk somerreënseisoen in

Spriete van hoop oor ekonomiese beleid

Lamgelê langs Lesothogrens — moordlyste en peperduur wagte: ‘Maar hiérom bly ons’

Welkome weidingshoop: SA plant ‘red’ 3m. ha marginale grond in Australië

Kies perfekte bul met regte tegnologie

Slimmer skaapwerk: Suid-Kaapse boere se beproefde droogteles

Meer wins danksy biologiese balans

Melkkroeg maak hanslam gou ram

Dié week in die landbou

Staat wil nou grond op veilings koop

Briewe

Manie

Hoe raak voorgeskrewe bates ons aftreefondse?

Markte

Kortliks

Vra vir Faffa

Agritechnica: Room van die tegnologie-oes

Risikobestuur vir die nuwe seisoen

Nampo Kaap: Blinknuwe trekkers

Bloemskou: Brahman en Anguskampioene

Spesiaal:

Aldam-veeskool

Wingerd en wyn

Vir die gesin: Boerekos 15: Die ekstra-dik feesuitgawe is hier!

Boeke: In Japan, ja!

Wolboer toets self naspeurbaarheid van wolketting

Bayer-Bokblad: Bakkies Botha in sy eie woorde

Gholf: Troosprys as jy nie op die baan kan kom nie

Hart tot hart

Blokraaisel