Artikels en nuus in dié uitgawe:

Gevreesde kewer: Avo’s kwesbaar

Brucellose: Verslag gee ‘skewe beeld’

Nuwe bank gemik op middelslagboere

Sandgrond: Tande of kouters?

Herlewingslandbou: Begin met dié 5 stappe

John Devonport: Só bou jy topkudde

Gerrit van Zyl: Die punt waar jou beeste begin geld maak

Só lyk beste balers

Wen nuwe Landini-trekker!

Spilpunt-drupbesproeiing klop waterskaarste

Dié week in die landbou

Regering sloer met wettige mark vir dagga

Plan vir kleinboere op sakebeginsels geskoei

Briewe

Manie

Waarom daal rentekoerse nie?

Kortliks

Beplan vir die beste aftrede

Graan: Verbruikers kraai koning

Boere, verbruikers kan wen met nuwe pruime

Elitekoei-finaliste: Hereford, Drakensberger, Beefmaster

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Skou: Ermelo: Mpumalanga se SA Boerperdkampioene, Interras-kampioenbeeste

Skou: Rouxville: Jong ooie bekroon

Spesiaal: Limousin-bylae

Spesiaal: Wiele

Vir die gesin

Heerlike hoender

Uile sit knaagdiere op hul plek

Die pasga

Angus gesels

Blokraaisel