Artikels en nuus in dié uitgawe:
Somergrane: Goeie reën straks nou én in Februarie
ZZ2 skrik nie vir ANC se grond-dreigemente
Willemse: Só raak SEB-kodes jou boerdery
Weiding: Kropaar-, swenkgras klop raaigras
Beesboerdery op rand van bloeitydperk
Seleksie, fyn roofdierbestuur: Kleinveeboer kraai koning in beeswêreld
Genomiese deurbraak: Teelwaarde van bulle al bepaal by geboorte
Varkboer hoes R100 miljoen vir familieplase
Sitrusbedryf gee weer hoop
Renostervoëls verlaag dipkoste met tot 60%
Stille stropers: Onkruid wurg parke
Dié week in die landbou
Kosbedryf moet help in listeriose-soektog180 hektaar per minuut brand by Boshof
Voorraad bly mielieprys se grootste demper
Begrafnisse op jou plaas: Wees bedag op álmal se regte
Boer ingeloop in bitcoin-foefie
Hou familietrust uit testament
Brahman-ekspo: die kampioene

Vir die gesin
Só braai Suid-Afrika
Boer se kombuis
Doen en late
Fotoboek beeld Ankoles se blink toekoms uit
Swartvlerkkorhane raak ál skaarser
Isak se trekkertrippie
Dis die oorlaatskuld se skuld