Artikels en nuus in dié uitgawe:

Lae plaashekpryse: Lui doodsklok vir SA melkbedryf?

Wintergraan: Trustkrisis sal navorsing knel

Planttyd: Pasop vir die reën

Rooivleispryse bokspring — dís hoekom

Misdaad: Saamwerk, intelligensie red só lewens

Brandslagoffers: SA maak harte oop

Mislukte staat? SA kan afgrond só vermy

JSE maar net nóg ’n beheerraad — koringboer

Kluitjieskraal se vyfde toptitel: ‘Volume bepaal nie sukses’

Dekgewasse: Wieke maak toe goeie kuilvoer!

Neil Miles: Kalium kan jou groot geld kos!

Droogte: Saailinge se ‘hartklop’ bepaal herstel

Buksiespuit beïndruk S-Kaapse graanboere

Dié week in die landbou

Nuwe beloftes vir brandslagoffers, maar g’n teken van droogtegeld

Messe uit in dispuut oor OZblu-bessies

Briewe

Manie

Suid-Afrika moet nou van rigting verander

Selfs minister waarsku nou teen skuldstrik

Markte

Kortliks

Trustees het altyd pligte

Groot Boerbokplanne op minder as 2 ha

Vra vir Faffa

Nuttig & nuut

Spesiaal:

Plaasveiligheid

Hoë opbrengs

Vir die gesin:

Boerekos: Eet jou groente

Pragtige pioenrose uit die dorre Karoo

Boeke: Die sleutels tot die paradys

Jou storie: Senekal . . . of die sonpomp?

Nuwe hoofstuk vir bekende padstal

Hart tot hart

Blokraaisel