Artikels en nuus in dié uitgawe:

COVID-19 Boere kán sorg vir genoeg kos

Planne vir kunsmis, Ligpunt vir uitvoerboer

Landbou wen só met laer rentekoers

Rekordoes: 3 dinge wat nog kan skeefloop

Só maak jy roofdiere skelmer

Aartappels:planne teen poeierskurf

Vergeet China; VSA die mark van die toekoms!

Buks Nel: Diamantdelwer van die appelbedryf

Biosekerheid: Op dié top-beesplaas geld hoenderreëls!

Nuwe kultivars: Belowende lentekoring en mielies

Boerekos: ’n Fees van Paaskos

Sonkrag pomp water bergop — 1,5 km ver!

Dié week in die landbou

Briewe

Manie

Landbou-uitvoer en die koronavirus

Waak teen paniekbesluite — al is ons almal armer

Markte

Suid-Afrika moet saamstaan

Kortliks

Uitvoer is uitstekende groeigeleentheid vir uie

Elitekoei: Charolais

Poenskop-Nguni’s ál meer gesog

Weidingstelselproewe kan melkproduksie hupstoot gee

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Skou: Cradock: Perderasse ding mee

Spesiaal:

Wie’s wie

Vir die gesin

Boereblog: Boontjie kry sy loontjie

Plaaspikkies

Jou storie: Om te hoort of nie

Boeke: Leer jouself blydskap — hier’s hoe

Hart tot hart

Blokraaisel