Artikels en nuus in dié uitgawe:

Someroes se moses? Dieseltekorte looi graanboere

Swak rand ry hoenderinvoer in wiele

Intense winterweer verras

Staat stom oor verwarrende watermeter-reëls

Covid-19: Boere skenk ruim

Suiwelbedryf: Sterk winde van verandering

Presisieplant: 6 verstellings vir groter oes

Lorraine de Bruin: Vrou-alleen in die klipharde Kalahari

Mango’s in Kaap vul gaping en maak wins

Inspirasie: Skeersukses in Overberg

Topveeboer: Voer só vir meer wins

Tree nóú op: Swamsiekte by kleingraan

Maak jou eie erdwurmtee

Dié week in die landbou

SA sitrus bult spiere op Amerikaanse uitvoermark

Optimisme kan verwoesting van pandemie teenwerk

Briewe

Manie

Wanneer meganiseer suksesvolle produsente?

Vergemaklik só jou boedelbeplanning

Markte

Kortliks

Perde van die generaals

Planteprojek help vir verandering voorberei

Vra vir Faffa

Nuttig en nuut

Vir die gesin

Spesiaal: 

Besproeiing

Vir die gesin:

Bak mooi broodjies

Só sê ’n wortelboer

Bakgat Boeke uit die Boesmanland

Jag: Hou by die reëls

Jou storie: Jagters en hul dinge

Trekkerstories: Allis-Chalmers op die kruin

Boeke

Angus gesels

Blokraaisel