Artikels en nuus in die uitgawe:

Van uitvoer tot insette: Koronakoors tref landbou

Veilings se digitale revolusie is hier!

Hoofregter: ‘Boere is nie gronddiewe’

Begroting stuur SA nader aan skuldstrik

Nick Serfontein: Eerste slimplaas vir vee in SA laat oë rek

Mikrobes is ‘witgoud’: Grondlewe gee landbou skop

Droëboonstryd: Met presisie kraai groentjie koning

Slim planne troef swak melkprys in Namibië

Beste koeie: Hier is die eerstes!

Reitz belê in môre se boere

Mike Horn: Hart van ’n boer hou avonturier aan die gang

Een werktuig tem slakke én onkruid!

Dié week in die landbou

Droogteverklaring slaan landbou dronk

Boere ‘het geen plan B of C’ as Kougadam leegloop

Rekord-graanoes kan kleiner oor koue

Staat óók senuagtig oor grondgrype

RCL vry na Afrika se vegetariërs

Briewe

Manie

Markte

Só raak die begroting jou

Kortliks

‘Ek is die liefste vir boer’

10 vrae aan Gerrit van Vuuren

Nuttig en nuut

Skou: Swartland: Angusse pronk in skouring

Vra vir Faffa

Spesiaal:

Landbou in die Wes-Kaap

Wintergraan en weiding

Vir die gesin:

Bak bly bobaas

’n Gawe vir genetika

Hart tot hart

Blokraaisel