Artikels en nuus in dié uitgawe:

’n Plan om plattelandse dorpies te red

OBP-hoof geskors oor bewerings

Vuurwapens: Dís wat hofsaak beteken

Suiwel: MPO-hoof se dienste opgeskort

Land van uiterstes: Dele van Wes-Kaap kry 300 mm reën oornag; Geen weiding in droë weste

Verslag: Boere sien rooi oor renosters, leeus

Willemse: SA se landbou-uitvoer ’n bitter mooi storie

Wat apartheid ons oor die ekonomie leer

Só kry boer 13,8 t/ha in taai mieliestreek

Vrystaatse jongboerwenner: Bestendige groei, gróót appeluitbreidings

Lê só aan vir nuwe jagseisoen

Linde du Plessis: Diversifikasie verlaag risiko’s

Lekblokswaai keer mors van voer

Dié week in die landbou

Gesonde kosmandjIe ontwyk steeds armes

Lesotho-grens: Inwoners kén die skelms en moet hulle uitwys, aangee

Ekonomiese herstel wink vir Suid-Afrika

Briewe

Manie

Spoorvervoer moet in ere herstel word

Markte

Geldbeplanning: Verskonings en truspieëltjies

Kortliks

Ken die Karoobossies: Grootnoors, granaatbos en beeskaroo

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal

Wiele

Ons skole

Vir die gesin:

Boerekos: Die betowering van speserye

Fantastiese feegarnale

Boeke: Karoo se fossiele praat weer

Jou storie: Naval Hill se perd

Hart tot hart

Blokraaisel