Artikels en nuus in dié uitgawe:

Leë beloftes: Staat kry weer slae oor grond

Miljoene gemors op Ceres-agripark

Markagente kry pak oor wanbestuur

Grond: ‘Staat móét markverwante pryse betaal’

Mahela-boerdery: Hartklop van ’n megaplaas

Beter, vinniger, goedkoper boordvestiging

Só kan vee jou duisende rande se kunsmis bespaar

Wagyu’s: Uitvoer kalmeer prysvrese

Glifosaat: Vyand of hulpmiddel?

SA veearts wys Chinese hoe met trollies

Briewe

Manie

Tito se plan pragmaties, nou vir die uitvoering

Markte

Kortliks

Die nut van ’n huwelikskontrak

Tegnologiese vernuwing maak mense nie minder belangrik

Tussen suikertaks en wisselkoers ry inmaakbedryf wipplank

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Royalskou: Brahmane, Angusse blink uit

Royalskou: Hampshire Down se bestes

Spesiaal:

Hooimaak en weiding

72 20 ton-klub

Vir die gesin:

Boerekos: Opgeklop

Hier is die Moeitewerd-tert!

Oos-Kaapse klei gee velsorgreeks woema

Bayer-Bokblad: Jannie de Beer in sy eie woorde

Só lyk Bokke se kanse

Hart tot hart

Blokraaisel