Artikels en nuus in dié uitgawe:

R570 525/ha vir Klerksdorp-grond: Gekonkel of staatskaping?

Reuse-mielie-oes wink

Sojamark blink, maar kosteknyptang kwel

Sprinkaanplaag kan pryse stu

Bek-en-klouseer: Nasionale veilings nou in gedrang

WhatsApp-veilings vir skape vat vlam

Verstaan verband tussen kunsmis en klimaat

Naspeurbaarheid: Private sektor moet pa staan

Robot haal raaiwerk uit besproeiing

Superskaap: Bosvelder troef tot hartwater

Boerderybestuur: Harder boer, minder wins?

Vermy dit só

Haal Grieks uit grondtoetse en bespaar

Sekuur spuit tem onkruid

Dié week in die landbou

Staat swyg oor vervolging van gronddiewe

Staat begin praat oor ophef van veilingsverbod

Kaapstadhawe stel nuwe uitvoerrekord op

Briewe

Manie

Die verhaal van twee seisoene

Markte

Volmagte se regsposisie

Kortliks

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Skou: Moorreesburg: Vlaamperdkampioene gekroon

Skou: Kleinveekampioene in Windhoek

Spesiaal:

Besproeiing

Namibië

Vir die gesin:

Kaapse lekkerte

Hoenderboer met ’n hart vir diere

Bokplesier ten bate van skaapboere

Hart tot hart

Jag: Wapens van toeka tot oormôre

Boeke

Blokraaisel