Artikels en nuus in dié uitgawe:

Kommer oor vloedskade in Wes-Vrystaat

Ekstensiewe veegebiede skep asem

Pas só aan by natuur

Covid-19 en ivermektien: Bly koelkop oor ‘wonderkuur’

Land Bank: Vrae oor voortbestaan; Verval kom al jare: ‘Koppe moet rol

Meedingkommissie: ‘Kleinhandelaars mélk Covid-19-inperkings’

Nóg boere & navorsers sê wat 2021 inhou

Wisselweiding: Een stelsel werk nie oral — kies só reg

Skaapboere: Wenke vir oorlewing

Bergville se Zunckels: Bou lewe in grond en stroop die verskil

Oom Giepie nog pure perd ná 50 koringoeste!

Gesoek! Regte wynkultivars vir nuwe klimaat

Mobiele sonkamera verskerp veiligheid

Dié week in die landbou

Graanrekords spat ondanks klein aanpassings

Vars melk: Plaashekprys styg meer as dié produkte s’n

Ingonyama-trust in hof gelooi oor huurkontrakte

Naspeurbaarheid vir wol en bokhaar hier om te bly

Briewe

Manie

Markte

Vereistes vir testamente

Kortliks

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal:

Spuitprogramme

Veebedryf

Wiele

Vir die gesin:

Weekaandetes met hoender

Só sê ’n hoenderboer

Seep kom tot Hettie se redding

Boekuittreksel: Boorman

Die valkoog: Kaapse berglyster geëer as geveerde van die jaar

Padstal: Regte, outydse boerekos by Kontrei

Hart tot hart

Blokraaisel