Artikels en nuus in dié uitgawe:

Landbou-uitvoer troef droewige ekonomie

Koue kan wolboere dié winter kos

Plaasaanvalle: Staat misken skade aan platteland

Willemse: Handelsoorlog, varkpes kring uit

Waterkritiek: Aartappelboere nié die sondebok

Droogte se trauma: Práát daaroor en vra hulp!

Topbestuursplan: Verstaan klante en saailinge

Jou boerdery reeds ’n handelsmerk:

Benut dit reg

Oos-Kaapse melkerye kan groen wees én geld maak

3 strategieë vir optimale grond

Fred Mouton: Die reus met die ratse verfkwas

Nampo se beste planters

Dié week in die landbou

Boere trek veediefstalbende self vas

Agri Noord-Kaap druk staat vir hulp

Nuwe landboureus noteer in New York

Droër winter vir dele van Wes-Kaap voorspel

Rooskleuriger tye wag op landbou in 2020

Briewe

Manie

Markte

Beskerm jou beleggings

Reënval en die ekonomie

Kortliks

Nuttig en nuut

Oesskatting: Hiérom is boere se deelname belangrik

Vra vir Faffa

Bloemskou: Skape pronk op streekskou

Spesiaal: Veebedryf

Vir die gesin

Die geur van sitrus

Bittersoet vir jou brood

Boereblog: Afrika roep: Ghana kyk na sy landbou

Hart tot hart

Blokraaisel