Artikels en nuus in dié uitgawe:

Boere help ál meer met kos . . . maar sê néé vir staatsinmenging!

Soja: Momentum bou op teen liggingsdifferensiaal

Tshwane-mark slagoffer van politieke gekibbel

Byeboere loop deur

Winterreën ál groter bekommernis

Kospryse styg, tog daal plaaspryse — dís hoekom

Swart werkers op straat ná staat se rassekaart

Covid-19: Mielieprys só geraak 

Covid-19: Los jou beleggings! 

Chris Schutte: Van plukker tot visionêre markleier

Landbou sonder glifosaat? Só kan dit werk

Regering gee wynbedryf taai dwarsklap

SA se topsuiwelteler: Groter nié beter

Elektriese veldvoertuig tem Namib se duine

Dié week in die landbou

Goeie herfsreën bring nuwe hoop

Land Bank voer gesprek oor uitstel van verpligtinge

Melkverwerkers gee toe oor hoër winterpryse

Koeler weer laat plae die wyk neem

Wolbedryf heropen, maar onsekerheid bly

Briewe

Manie

Plek-plek hoop kos op, en elders is tekorte

Markte

Kortliks

‘Ek sou al veel vroeër saam met die natuur geboer het’

Só beskerm sorghum homself teen verwoestende swam

Werk sink in vir beste resultate

Nuttig en nuut

Vir die gesin:

Boerekos 16: Splinternuut en propvol!

Jag: Wat is regtig belangrik?

Jou storie: Oom Daantjie en vennote

Hart tot hart

Blokraaisel