Artikels en nuus in dié uitgawe:

Dieselrabat: Jou klagtes kan krisis help oplos
Kouga-boere op hete kole oor waterkwotas
‘Onhoudbare spanning’ by Clover-filiaal: Melkbedryf in binneland bloei
Soja-invoer: Tarief op oliekoek?
Ignoreer blaam van gronddiefstal — hoofregter
10% meer wins met Tuli-kruiskalwers
Top-Noord-Kaapse Jongboer: Karkasmetings en veldbestuur gee deurslag
Weerstandige onkruid? Wisselbou en skape die oplossing
Yanks selekteer vir weivermoë
Kommersiële kommunale mielies!
Gloria Serobe se boerewonderwerk
Dié week in die landbou
Minder plaasmoorde bied weinig gerusstelling
Briewe
Manie
Swak groei is nie landbou se skuld
Ekonomie in die moeilikheid: Wat nou?
Só werk voorkeuraandele
Kollig op TWK Groep
Kortliks
Stuiting van ondergrondse versuring ’n stap nader
Nuttig en nuut
Vra vir Faffa
Skou: Hackneys pronk op Beaufort-Wes

Spesiaal: Hooimaak en weiding

Vir die gesin

Boerekos: Die liefike geur van laventel
Só sê ’n laventelboer
Boeke: Kom ons braai!
Plaaspikkies
Jou storie: Kwaai Koen se nonsens
Nie te dik nie, nie te dun nie
Plaas-wedren raak groter en groter
Hart tot hart
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.