Artikels en nuus in dié uitgawe:

Beurtkragskade: Is verligting vir boere op pad?

‘Laat mielies sal ons dalk verras’

R2,5 miljard-droogtehulp: Maar waar is die R220m. in KZN?!

Swartvlek: Geen lig in SA tonnel

Beplan só teen risiko’s, sê Willemse

SA se topbeesboer: Bloudruk vir ekstensiewe doeltreffendheid

Koring: Let hierop vir groter wins

Vars produkte: 10 neigings wat jou wins gaan bepaal

Moringa: Belowende snelgroei-mark

Gerrit van Zyl: Trek jou kudde só deur droogte

Veearts: Geen keer ná 1,6m. ondersoeke

Dié week in die landbou

Bek-en-klouseer: R40 miljoen om bedryf in SA naspeurbaar te maak

Clover-koper skrik nie vir aktiviste

Briewe

Manie

Arbeidswetgewing: Wees bewus van dié veranderinge

Die nalaat van bates wat jy nie besit nie

Kortliks

Mielies: Volgehoue verbetering bring hoop

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Skou: Standerton: Beste beeste, skape bekroon

Spesiaal:

Besproeiing

Namibië

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Só sê ’n olyfboer

’n Hartsplek diep in die Karoo

Jou storie: Gerrieswoeg hard vir sy tien pond

Boereblog: Afrika roep

Gemsbokjag in Warmbad

Hart tot hart

Blokraaisel