Artikels en nuus in dié uitgawe:

Onteiening: ANC-plan struikel

Inenting van werkers: Struikelblokke op plase gróót

Wynverbod: Talle op rand van afgrond

Krisis in die Klein-Karoo: ‘Verklaar ramp!’

Aartappelbedryf weerloos teen gestorte skyfies

Veediewe maai terwyl polisie covid-diens doen

Oorleef troebel inflasietyd met dié 6 wenke

Klein drukgroep voer veldtog teen vleis

Hier’s bewyse van diatomiet se voordele: Só sê die boere

Waaiers trek ryp se angel

Herlewingslandbou: Verstaan dié boublokke vir groter saaiwins

Gronddreinering: Oplossings met toptegnologie

Topbestuur: 5 stappe na gesonde veld

Dié week in die landbou

Wes-Kaap deels op pad na buitengewoon nat maand

Moddergooiery oor Melmoth-plase duur voort

Clanwilliamdam: Nog ’n paar jaar se werk lê voor

Maak só met groenkrag op jou plaas

Navorsers voer oorlog teen wanvoeding

Briewe

Manie

Markte

Kortliks

Maak tyd vir opvolgbeplanning

Deurbraak met genomiese inligting

Covid-19: Lemoene skouer pad oop op markte

Boere leer oor bossies by Loxton

Nuttig en nuut

Spesiaal:

Tegnologie

Vir die gesin:

Boerekos: Dis ’n vleisfees!

Boeke: Addo: ‘Daar is net een’

Avokado kraai koning by dié restaurante

Hart tot hart

Blokraaisel