Artikels en nuus in dié uitgawe:

Herlewingslandbou: Navorsers moet nou inhaal by boere

Uitvoer: Hier is SA se Brexit-planne

Grondbesettings vinnig in Noordwes gestuit

Sonkrag: Só kan boere beurtkrag keer

Sitrus: Nuwe uitvoerrekord!

Klassifikasie van droogte afgehandel

SA se top-skaapboer: Wen veld met presisie

Kanola: Groentjie wen met vinnige groeier

Wissel middels reg af teen weerstand

Tegnologie: ‘Programmeerder op plaas die toekoms’ — boer

Vars produkte: Kom in rat vir nuwe verbruiker

Wingerde, boorde: Só lyk letsels van droogte

Tem klippe en maak medics winsgewend

Dié week in die landbou

Grondeisehof knip ‘arrogante’ waardeerdergeneraal se vlerke

Graan SA maak planne vir ’n deursigtiger mark

Melkprys draai ná moeilike jaar

Pluimvee: Meesterplan vorder

Geen vergoeding ‘kan nie verstekposisie wees’

Briewe

Manie

Afrika se honger neem toe

Kortliks

Nuttig & nuut

Wat om te doen as ’n ouer sterf

Vra vir Faffa

Skou: Hertzogville: Telers vertoon topbeeste

Spesiaal:

Wintergraan

Landbou in die Wes-Kaap

Vir die gesin:

Rooibos in die hoofrol

Só sê ’n rooibosman

Speel-speel leer kinders hul eie groente kweek

Suid-Carolina se hart klop warm

As die wind verkeerd waai

Blokraaisel