Artikels en nuus in dié uitgawe:

Listeriose: Vleisbedryf swaar getref
Plaasmisdaad: Swaarder strawwe bekyk
‘Bly kalm oor grond’: Boer in verskeie eenhede & belê in tegnologie
Graan SA begin stryd: Is vervoerdifferensiaal se dae getel?
Skote klap in stryd om trofeejagters
Nuut: Reeks oor dieresiektes
Belowende proewe: Maak só hoogste graanwins op sand
Vonkelwyngolf: Tegnologie vir volmaakte borrels
Jong suiwelboer: ‘Daar ís geld in melk’
Dié week in die landbou
Sloerdery met nuwe planne vir landlyne op plase
Dié onteienplan is g’n goedkoop politiekery
Makadamia-pioniers maak wéér geskiedenis
Briewe
Manie
Dink mooi oor karkaspryse
Belastingvoordele vir eenmansake
Kortliks
Nuwighede
Vra vir Faffa
Skou: Richmond: SA veld-Merino’s pronk

Spesiaal
Wintergraan
Landbou in die Wes-Kaap

Vir die gesin
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n skaapboer
Garingboomdrankie ’n nuutjie in SA
Douro se hart klop pure port
Die kruiekoningin van die Groot-Karoo
Hart tot hart
Blokraaisel