Artikels en nuus in dié uitgawe:

Staat ’oorhaastig’: Nuwe stryd broei oor skaliegas
Grondonteiening: Dis wat dit SA gaan kos, Só werk proses van nou af
Avokado’s: Trump hou SA boere aan lyntjie
Plaasveiligheid: Hoop flikker op oor nuwe planOpbrengs tot 20% hoër: Sny reste met water!
Tegnologiegolf: Hou só kop bo water
Erosie: Slik draai krane toe
Geheime van SA se beste skaaphonde
Sybokhaar: Volhoubaarste Klein-Karoo-boer
Vroeë paring van verse: Só werk winssom
Top swart boer: Oudveeboer droom gróót oor graan
Hanteer drupperlyne maklik
Dié week in die landbou
Avokadoboere troef ooraanbod met bemarking
Kanolaboere verloor tot ’n ton per hektaar
Groente: Verpakkers soek beskerming teen invoer
Zoeloekoning soek grond ‘vir eisers se beswil’
Briewe
Manie
Meganiseer of kontrakteer?
Melkboere vasgevang in ’n wurggreep
Só raak KWB jou boerdery
Kortliks
Duidelikheid oor beleid, beter steun verseker toekoms
Nuttig en nuut
Skou: Swartland: Vlaamperde pronk

Spesiaal:

Plaasveiligheid 

Vir die gesin:

Kersgebak
Só sê ’n dadelboer
Sewe jolige Kersmarkte
Handgemaak en van die plaas
Pa se Yamaha (Jou storie)
Hart tot hart
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.