Artikels en nuus in dié uitgawe:

Só knou beurtkrag landbou

Impak van verbod op veilings onderskat

Australië: Ongekende brande waarskuwing vir SA

Landbou-ekonomie só versterk

Willemse: Beplan jou boerdery só vir 2020

1 475 km-pyplyn: Die pa en seun wat die Kalahari water gee

Van Boesmanland tot Suid-Amerika: Só lyk Francis Visagie se Dorper-empire

Voorste kenners se aksieplan: Dié winsdrywers gee veeboere hoop

Resep vir grond wat geen kunsmis soek

Finansieringsopsies: Miljarde se dobbelspel van mielies plant in ’n droogte

Nugter raad: Aanhou of ophou melk?

Bloudraad, leksak vir ’n boere-paramedic!

Dié week in die landbou

Weerstelsels hou kenners aan die raai

Varkpes-risiko by kleinboere kan kommersiële sektor raak

Manie

Markte

Kortliks

Betrek hele familie by sake

In sak, as en Kalaharisand

Geen struikelblok te groot vir dié SEB-boerdery

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Skou: Lichtenburg: Beste Dorpers aangewys

Spesiaal:

Veebedryf

Wiele

Vir die gesin:

Varkvleis smaak vorentoe

Só sê ’n varkboer

’n Vrou wat brûe bou

Reguit vrae oor wild se toekoms

Jou storie: Swart voete

Voorgeslagte se slim waterplanne

Hart tot hart

Blokraaisel