Artikels en nuus in dié uitgawe:

Elektrisiteitsperk: Só kan landbou begin geld maak

Australië se ‘superbrande’ SA se voorland

Kaasfabriek sluit: Hofstryd ná politici slaap

Wintergraan: Droë September lê dalk voor

Onbeholpenheid kos Noord-Kaap dalk miljoene se droogtehulp

Staat ‘skiet spek’ oor OSV

Meesterplan gee, maar suikertaks neem

Kleiner boere se groot bydrae

Patroon van SA vloede: Grote dalk om draai

Michiel Scholtz: Raamgrootte — nie ras — bepaal beessukses

Top-beesstoetkudde: Rekenmeesters klits winssomme bymekaar

Top-saaiboerdery: Melasse en swamme gee hier deurslag

Nanotegnologie blaas lewe in woestyngrond

Dié week in die landbou

Plakkers se ‘wraaktog’ kos boer miljoen

Briewe

Manie

Markte

Testamente: Voorkom só ontevrede erfgename

Kortliks

Stellenbosch-wynroete: Vyftig, nie uit nie!

‘Moderne melkman’ maak inkopies ’n piekniek

Nuwe proefwingerd plaas Maties aan die voorpunt

Nuttig en nuut

Regrukplan vir kommunale weiding

Ken die Karoobossies: Kraalbos, skerpioenstert en geelbergsewejaartjie

Vra vir Faffa

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Só sê ’n sitroengrasboer

Wondervrou, wondersakke

Stadsboere: Slangetjies en leertjies

Die valkoog: Wye verskeidenheid laat voëlkykers se harte vinniger klop

Jou storie: Kyk daar, sien hier

Hart tot hart

Blokraaisel