Artikels en nuus in dié uitgawe:

Wol: China-deur oop op skrefie

Só vang jy ’n veediefstalsindikaat!

Droogte: Trae staat kan Noord-Kaap knou

Willemse: Nee, gras nie groener in Australië

Nick Serfontein: ‘Daar’s goeie dinge op pad’

’n Eeu saam met ons boere

Organiese sitrus: Eers swaarkry, dán kom geluk

Vee of saai? Wees eerder ’n sonligboer

Twee wedstryde: Wen ’n Landini-trekker (33) en R120000! (62)

Vele hanslammers se dors geles

Dié week in die landbou

Verkiesing 2019 is verby — nou begin die werk

Briewe

Manie

Só raak invoertariewe die pluimveebedryf

Markte

Beleggingsfoute, -risiko’s

Kortliks

Jou grond is jou fabriek

Bestuur mielies as ’n styselfabriek

Riglyne vir sukses met droëbone

Veterane kry tweede, derde en vierde asem

Die bees vir die toekoms

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Skou: Clanwilliam: Vlaamperde blink uit

Skou: Vryburg: Nasionale Charolais-kampioene

Spesiaal: Aftrede 

Vir die gesin: 

Boerekos: Alles in een pot

’n Skeppie (gestoomde) poeding

Fyn balans nodig met olifante in die natuur

Om van te huil (Jag)

’n Goeie einde (Jou storie)

Hart tot hart

Blokraaisel