Artikels en nuus in dié uitgawe:

Só raak dit jou sak: Staal & fosfor se force majeure

Sojakultivars: Tegno-heffing skep hoop

Ekonomie: Laer BBP se gevolge

Landbou hét potensiaal . . . maar produksiekrediet kan taan

Diereregte: Aktiviste versprei ‘halwe waarhede’

Tim Atkin gee 2 SA wyne volpunte!

Hoë mielieprys: Is daar uitkoms vir veeboere?

Landbou oor 10 jaar: Só lyk ’nuwe’ verbruiker, Groente bly goeie opsie

Die Suid-Drakensbergse bittereinderboere: Planmakers van formaat

Unieke wyn teen steilste berghange

Wins met vee: Só teel jy nege keer vinniger

Sagteware vir verspotmaklike roofdierbestuur

Kunsmis: Gebruik genoeg stikstof vir gesonder grond

Dié week in die landbou

Vuurwapens: Staat wil skuiwergat van groen lisensies sluit

Ministers praat polisie aan oor plaasmoorde

‘Weerhou belasting en lewer self dienste’

Grondregte: Nuwe wet herhaal straks ou foute

Briewe

Manie

Waak teen ou gewoontes

Ondersteun bedryf se unieke inisiatief

Markte

Kortliks

BFAP: Sorghum handhaaf fyn balans

Suiker: Alle hoop op reddingsboeie

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal:

Landbou in KwaZulu-Natal

Wol

Vir die gesin:

Boerekos, ons erfeniskos

Mooimaak maak Soné gelukkig

Van woesteny tot aalwynlushof

Padstal: Wolskapies en roosterkoek bekoor

Dié vroue vat voor

Hart tot hart

Blokraaisel