Artikels en nuus in dié uitgawe:

Somergewasse: Gaan reën groot oes kelder?

Raad vir stambreek

Arbeid: Kan landbou nuwe loon bekostig?

Kyk: Kurumanrivier in vloed

Groot planne vir Suidwes se ou hoofkantoor

Grondhervorming: Boer van drie plase in tien jaar verjaag

‘Ons is op ons knieë oor drankverbod’

Boor, sink, swael: Rekordsonneblomoes se geheim

Skaapboerdery: Somme vir maksimum wins

Inheemse vleisbeeste ideaal vir veldvleis

Melkbeeste: Meerjarige, waterslim alternatiewe vir raaigras

Webwerf bring Hantam-skaapvleis na jou tafel

Vrystater maak draadspan maklik

Dié week in die landbou

Graan SA soek nuwe baas

Kaap Agri brei digitaal uit

Coca-Cola moet meer by swart boere koop

Amptenare ontwerp eie stelsel vir herverdeelde grond

Tsitikamma avo-planne kan honderde hul werk kos

Briewe

Manie

Onnodige rompslomp kan bedryf kniehalter

Die doel van spesiale trusts

Slaggate lê voor op ekonomiese en politieke terrein

Markte

Kortliks

Nuttig en nuut

Spesiaal: 

Besproeiing

Namibië

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Só sê ’n fetakaasmaker

Warm geleenthede met tuisgemaakte Rissie-sous

Motorfietsjolyt help met plaasveiligheid

Jou storie: Doekvoet se alleenreis

Hart tot hart

Blokraaisel