Artikels en nuus in dié uitgawe:
Nampo: Al die nuus & gesprekke
Water: Talle boere kan regte verloor
Grond: ‘Beperkte vergoeding’ kom
Staat se gesloer kan ramprojek kelder
Vark kan uittroon in herskikte vleismark
Varsproduktemarkte: Boere draai krane oop, maar verdien minder — dís hoekom
Bloubessies: ‘Geen borrel!’ Viervoudige groei verwag
Inheemse rasse gerat vir toekoms: 4 stappe vir puik koeiprestasie
Katoen kry 2de asem: Vasbyterboer se planne om voor te bly
Groter wins met toerisme: Rig jou plaas só in
Superonkruid in Noord-Kaap: ‘Stuit dit nou’
Dié week in die landbou
Vat Amerika se kwotas vir hoender af, eis SA bedryf
Steeds g’n geld vir rampe
Party werkgewers ‘begin minimum loon betaal’
Varsproduktemarkte laat vraag groei
Wêreldjagters skors twee SA verenigings oor plaasleeus
Briewe
Manie
Beplan nóú jou kontantvloei
Kortliks
Wenke vir ou en nuwe trusts
Soönoses se impak op die mens
Vra vir Faffa
Nuttig & nuut
Spesiaal
Aftreebeplanning

Vir die gesin
Maklike etes met eiervrug
Só sê ’n eiervrugboer
Die Paarl se geweerkunstenaar
Ougoed (Jag)
Jou storie: Comradeskakofonie
Hart tot hart
Blokraaisel