Artikels en nuus in dié uitgawe:

Hawe-sloerstaking kos sitrusbedryf amper

R100 miljoen per week

Nuwe landbou-ontwikkelingsagentskap het reeds miljoene rande

Willemse: ‘Hoenderinvoer almal se probleem!’

Arbeid: Pasop vir dié slaggate in dienskontrakte

Graan: Oorleef laer pryse só

’n Boer skryf: ‘Australië het my SA weer laat waardeer’

Wes-Kaapse Jongboer: ‘Só behaal ek sukses’

Liggingsdifferensiaal: ‘Hier sit nuwe graanverslag die pot mis’

Zimbabwe: Brahmanboer maak plan met huurgrond

Trek jy swaar? Só vind jy weer hoop

Skudder oes neute met minder skade

Dié week in die landbou

Verbreed ‘plaasaanvalle’ tot ‘landbouveiligheid’

Sluimer El Niño vir eers?

Wintergraan lyk plek-plek goed, maar reën bly nodig

‘Tariefverloorders’ kan vryhandelsooreenkoms kortwiek

Só kan landbou verarming op platteland keer

Briewe

Manie

Stel nóú jou testament op

Dít maak plaasaanvalle anders

Markte

Kortliks

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal:

Wild en vee

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Soetgebak kraai koning

Komberse uit die Karoo

Groot geeste, swaar tye, opsitters en voorbladgesigte

Hart tot hart

Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.