Artikels en nuus in dié uitgawe:

Graanmark: Nuwe handelsplatform lok ál meer boere

Gróót reënskade in Overberg; Nóg winterstorms verwag

Hiérom raap China tonne SA appels op

Nie net boere suig Verlorenvlei droog — kenners

Grond: Didiza oor chaos gepak

Lande probeer nou ál meer kospryse beheer

Crispr-tegnologie: Moontlikhede vir landbou is legio

Pandemie: Wynplaas vermors nie goeie krisis

Herlewingslandbou & beweiding: Klem verskuif van gras na grond

Raad vir vinnige Karooveld-herstel

Tantièmekontrakte: Vermy só die slaggate

3 planne: Van uie sorteer tot bande herstel

Dié week in die landbou

LP’s het vrae oor landbou se begroting

‘Harde gesprekke’ wag vir héle bedryf oor reusevoorraad wyn

Boere in Gamtoos vra sekerheid op lang termyn

Afrika-vryehandel: Só gaan dit SA baat

Briewe

Manie

Migrasie en emigrasie raak jou belasting só

Markte

Kortliks

Herhaalfotografie: Acacia karroo se opmars in die Karoo

Nuttig en nuut

Spesiaal: Veebedryf

Vir die gesin

Wat eet ons vanaand?

Vroue-entrepreneur: Leer speel-speel

Wyn: ’n Nuwe voorkoms op 40ste viering

Op die skietbaan met die 6.5 Mauser

Jou storie: Duifkat red die rooiborsie

Hart tot hart

Blokraaisel