Artikels en nuus in dié uitgawe:

Landelike veiligheid: ‘Polisieminister vertraag proses’

Bal aan rol vir indeksversekering

El Niño hou kenners aan raai

VSA-vloede goeie nuus vir mielieprys

Blokketting vir wolbedryf gaan reeks probleme oplos

Só verskans familieboere risiko’s op 13 500 ha!

Graanverskansing: Benut tegnologie só vir groter wins

Skaapghoeroe se top-5 wenke vir doeltreffendheid

Bewaringsboerdery ‘duur’? Syfers vee opvattings van die tafel!

Boere kan ekostelsels help red

Pekanbome só ’n jaar vinniger in produksie

Dié week in die landbou

Bale verkoopte wol lê in skure en wag

Hoop vlam op oor etanol, kragplan

Droogte kan Namibië sy melkbedryf kos

Briewe

Manie

Bepaal boerdery se sakerisiko’s

‘Barbare voor die Reserwebank se deure’

Kortliks

Boer ‘asof niks jou kan keer nie’

Nampo: Werktuie wat grond wen

Vra vir Faffa

Skou: Riversdal: Pragperde lewer wenners

Bloemskou: Ile de France se nasionale kampioene

Spesiaal: Val-boeredag

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Aartappels — gewild in enige gedaante

Jag: Die misskoot

Jou storie: Oom Vasie gaan see toe

Leerhandsakke vir elke smaak

Hart tot hart

Blokraaisel