Artikels en nuus in dié uitgawe:

Wintergraanboere plant in stof . . . Somerkollegas stoei in modder

Wildbedryf op laaste bene

Stropers slaan toe

Raad vir lisensies

Willemse: Dink nou mooi oor belegging in grond

ZZ2 hou virus só in toom

Nuwe droogtereeks: Praktiese planne vir oorlewing

Wenke: E-veilings: Só doen Arthur de Villiers dit

Bewaringsbewerking: 29% meer mielies!

Ingegrendel in 80’s: Lesse sónder TV, internet

Beeste vreet brandbane

Dié week in die landbou

Goeie herfsreën bring nuwe hoop

Land Bank voer gesprek oor uitstel van

verpligtinge

Melkverwerkers gee toe oor hoër winterpryse

Briewe

Manie

Sitrusbedryf blom te midde van Covid-19

Hanteer wysigings aan trust met sorg

Markte

Kortliks

Vrugte: Unieke plaas vra unieke aanslag

’n Mamparra raai wat ná Covid gaan gebeur

Finansier rooivleis self vir beter pryse

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Veebedryf

Covid-19 se spoor van verwoesting 

Peperduur trekkeronderdele 

Oorgrensboerderye geknou 

Bierverbod kan kleinboere sink

Vir die gesin

Boerekos 16: Splinternuut en propvol!

Jag: Wat is regtig belangrik?

Jou storie: Oom Daantjie en vennote

Hart tot hart

Blokraaisel