Artikels en nuus in dié uitgawe:

Kwotaslag vir sukkelende koringbedryf
DNS verklik ‘skelm’ bessieboer
Laer grondpryse: Nodige regstelling of finansieringblok?
Graan: Sclerotinia só in die kiem gesmoor
Maak beeste vinnig bymekaar — van ’n afstand!
Banke moet nóú anders dink oor leenbeleid
Dekgewasse: Bestuur dit nes kontantgewasse vir sukses
Topbeesboere presteer ook met graan
Botswana: R2 000 meer per speenkalf!
Hier’s Rudi Lemcke se plan
‘Só het ek snotsiekte-oorlog gewen’
Boer bou eie kalktoediener
Goedkoop net vang wild veilig
Dié week in die landbou
Steeds te min geld vir bek-en-klou ondanks miljoene se onderbesteding
Garsboere betreur koper se skrapse kommunikasie
Rekordopbrengste vir Weeg-en-Wen-boere
Briewe
Manie
Bestuur risiko’s met opsies
Is die boer se gade versorg?
Stabiele produksie is nou nodig
Kortliks
Nuttig en nuut
Vra vir Faffa
Skou: Parys: SA Boerperdkampioene

Spesiaal:  Landbou in KwaZulu-Natal

Vir die gesin

Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n knoffelboer
Brokkies
Pa-en-seunvennootskappe: Die kern van die ou familieplaas
Trofeejag en bewaring
Jou storie: Kalwerliefde
Hart tot hart
Blokraaisel