Artikels en nuus in dié uitgawe:

Misdaad: Krisis op Piet Retief: Is dit boere se voorland?

‘Dink móói voorjy skiet’ – kenners

Graan: Dooiepunt oor Swartland-gars

Eerste swaar ryp kom Mei;

Hier is nuwe hulpmiddel vir presisie

Astral-hofbevel: Tesourie moet op Standerton help

Melmoth-twis: Spogboerderye kwyn

Sitrus: Dink mooi oor swamdoder

Willemse: 5 meganeigings wat jou gaan raak

Claude Cloete: Groter nie altyd beter

Dohne-Merinoteler: Speensyfer styg met 20% danksy stelsel van drie lamtye

Ankole-deurbraak: 14-jarige verstom met studie

Neil Miles: Herstel soutgrond en verhoog opbrengs

Droogteredding: Bak beskuit met sonkrag!

Dié week in die landbou

Veediefstal: Polisieman en medeverdagte borgtog geweier

Gevreesde voëlgriep tref lêhenplaas

Leë vraghouers met ope arms verwelkom

Briewe

Manie

Beplan betyds vir dié risiko’s

Markte

Kortliks

Boer mik hoog met Bionica

Natkarkassindroom: Hier’s wat jy kan doen

Ken die Karoobossies: Grootharpuis, vygie en persaarbossie

Herhaalfotografie: Ná die droogte in die Boesmanland

Vra vir Faffa

Nuttig en nuut

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Só sê ’n knoffelboer

Wyn: Wat gis?

Boeke wat jou laat nadink

Suid-Afrika se bekendste (of berugste) amfibiese uitvoerproduk

Jou storie: Die beloftes van miljoene

Hart tot hart

Blokraaisel