Artikels en nuus in dié uitgawe:

Planttyd: Optimisme gróót, maar voerpryse pla

Senekal: Veediefstal skok Cele

Koue lente laat bokspring aartappelpryse

Nuwe onteieningswet: Dis beslis nie net vir vat nie

Nuwe onteieningswet: Genoeg rede om te emigreer?

22 700 000 ha-grondplan: foefie of uitkoms?

10 wenke vir herstel ná Covid-19

Gróót oes: Wes-Kaapse graanboere skep weer asem

Proteas ‘nes melkery’: Só neem wins tienvoudig toe!

Wingerdkultivars: Dink nuut, dink Grieks – Eben Sadie

Namibiese sportheld nou skoukampioen

Van plantdiewe tot myne: Karoo onder beleg!

Suiwel: Vraag hou, maar boere kou klippe

Dié week in die landbou

Gesonde mandjie kos word duurder

Meer slagwild in wet ‘om verbruiker te beskerm’

Minister heroorweeg forelwetgewing

Brangus-veteraan is Stoetteler van die Jaar

Ruby Cabernet kraai koning op jongwynskou

Briewe

Manie

Vooruitsigte gunstig vir nuwe somerseisoen

Markte

Kortliks

Voorkom slaggate by trustakte

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal

Suiwel

Plaagbestryding

30-ton-kompetisie

Vir die gesin

Wat eet ons vanaand?

Só sê ’n radysboer

Byeboer het groot, goue planne

Al snuffelend op soek na truffels

Vis en brood in die Sentraal-Karoo

Hart tot hart

Blokraaisel