Artikels en nuus in dié uitgawe:

Stap vir stap: Toe g’n so maklik om te onteien
Prysspook ry Wes-Vrystaat se saaiboere
Koring: Nuwe graderingstelsel kom
Invoer uit EU: Koringboere só gepootjie
Renosters: China se U-draai oor handel
Ou wingerd reddingsboei: Rosa Kruger keer bedryf op sy kop
Vrou wen met eerste soja-oes teen 5,84 t/ha!
Herlewingslandbou: Amerikaner verdubbel wins!
Top-stoetteler in Suider-Afrika: Unieke weiding en genomika gee deurslag
Droëvrugte-sukses: Grondhervorming sonder grond!
Só doen trekker bakkie-werk
Dié week in die landbou
Dieselpryse kan met tot R1/liter daal
China soek ál meer van SA se produkte
Briewe
Manie
Só ondersteun Trump plaaslike graanpryse
Handelsoorloë ontwrig markte en VSA boere se geldsake
Fokus op BKB
Huweliksvorme en jou boedel
Kortliks
Renosterveld se bestuursgeheime ontrafel
Nuttig en nuut
Vra vir Faffa
Skou: Moorreesburg: Streekkampioene, SA Hackney

Spesiaal: Sonneblomme

Vir die gesin: 

Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n skaapboer
Dorpervelle vat vlam
Die groot inspit (Jou storie)
Hart tot hart
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.