Artikels en nuus in dié uitgawe:

Sonkrag: Nersa versaak boere

Ál minder grond vir mielies

Al die nuus van Nampo: Só gee tegnologie boere voorsprong

Megaboer plant nou dagga

Topwenke: Bly só veilig op jou plaas

Willemse: SA koringbedryf tel kop op

Noord-Kaapse boere vrees die winter: ‘Ons is nou op die kern van die kernkudde’

Gesogte nuwe swart bok: Tot R100 000 vir ’n ram

Herlewingslandbou: ZZ2 se supersukses met kompos en dekgewasse

Soja: Belowende Argentynse kultivars beskikbaar

Markrevolusie? Boere verdubbel inkomste — met onverwerkte melk

Spesiaal: Veebedryf

Wedstryde: Wen ’n Landini-trekker en R120 000

Dié week in die landbou

Brandstof: Onstuimige wêreldmark bring dalk onwelkome verrassings

Inhaalwerk wag op nuwe landbou- en grondkomitee

Briewe

Manie

Markte

Elke Nampo in ’n klas van sy eie

Kortliks

Bestuur bestaande vruggebruike só

Die Goliatte van die landbouwêreld

Tegnologie: Raak ál beter ingelig

Nuttig & nuut

Vra vir Faffa

Skou: Vryburg: Noordwes-jeugskou se wenners

Skou: Vryburg: Breedplan-bulle blink uit

Vir die gesin:

Wat eet ons vanaand?

Poffers van pampoen

Afrika roep: Die vleispotte van Egipte

Van militêre veteraan tot appelboer

Jou storie: Kapokkies vir die basaar

Angus gesels

Blokraaisel