Artikels en nuus in dié uitgawe:

Beurtkragskade: Agri SA vat Eskom vas

Misdaad: Dís hoekom veediefstal handuit ruk

Voerbedryf kry R50m.-hupstoot

Willemse: 2019 se goeie en slegte nuus

SA se beste boer: 16% groei jaarliks vir 34 jaar!

Waterregte: Gaan howe duidelikheid bring?

Testamente: Jy erf dalk net ’n halwe TV . . .

Skou: Windhoek: Namibië se Brahmankampioene

Dié week in die landbou

Briewe

Manie

Kortliks

Al 2019 se vooruitsigte:

Wyn lig kop, Rooivleis staan sterk

Gehalte sal wolprys st

Vrugte: Kry balans tussen oud en nuut 

Draaipunt kom vir suiwel 

Mielietoekoms op naaldpunt

Soja wen steeds veld

Min goeie nuus oor weer

Ekonomie: Gaan beleggers eers die kat uit die boom kyk?

Sitrus, subtropiese gewasse: Klimaat rywipplank

Jagters bepaal nou wildwaarde

Stadige groei by wintergraan

Leierboere: ‘Sit aan die tafel of beland op die spyskaart’

Wêreld neem kennis van SA olyfolie

Groter rooibosoes verwag

Behou perspektief in verkiesingsjaar

Tabaktoekoms in staat se hande

Biobrandstofreddingsboei op suikerboere se wenslys

Vir die gesin:

Partytjiehappies

Plaaspikkies

Die rooi onderbroek

Uitspantyd: Gholf

Angus gesels

Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.