Artikels en nuus in dié uitgawe:

Rekord-graanoes goeie nuus vir plaaspryse?

Wild en jag: Deur open op skrefie

Krisis skep gróót kanse vir vars produkte 

Land Bank wil help ondanks eie stremming

Winterreënstreke: Geskiedenis dui op droë winter

Gevaarligte flikker vir landbouskuld

Noenieput: Belangrikste koöp in SA?

Sussex wys staal: 99%-besetting op strawwe suurveld, Ras sterk ná eeu

Suur grond: Kenners se topwenke

Ultrahoëdrukbeweiding: Pionier gee raad

Familie span saam vir waterkrippe, plaastake

Dié week in die landbou

Vlak 3-inperking bring verligting én kommer

Water: Boere verlig oor kleiner prysstyging

Staat soek kwesbare werkers se aansoeke

Briewe

Manie

Die landboubedryf se bydrae tot netto uitvoer

Die landbou, soos die ekonomie, boer agteruit

Markte

Oeste op land by afsterwe

Kortliks

Suiwel: Wipwarit duur voort

Druiwepulp kan voerkraalwins verhoog

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Covid-19

Speenkalfpryse klim, maar vleisvraag bly pap

Uurglas loop leeg vir wynboere

Spesiaal:

Wiele

Vir die gesin:

Boerekos: Maak jou blikke vol beskuit

Só sê ’n meulenaar

Afrika se spens: Vrugte propvol woema

Krisisbestuur in die tyd van korona

Twee vroue, een hemelse tuin

Angus gesels

Blokraaisel