Artikels en nuus in dié uitgawe:

Plaasmoorde: ‘Regering paai net’

Minimum loon: 4 000+ kan werk verloor

Weer: Noord-Kaap: Skade aan druiwe demp nie reënvreugde

La Niña swakker, maar fut lank nie uit

Daarom is dit hier te nat, daar te droog

Nóg plase vir kaders ten koste van boer

Myn bedreig 50% van SA se water

Kompetisie: SA beeste troef beste ter wêreld

Ooiklub: Jong Vrystaters se nuwe visie met wol

Covid-19 wurg ook moutgars

Raad om volhoubaar te melk

Pekanneute: Mikrospuite verminder watergebruik met 60%

Lamstelsel verminder verliese tot onder 3%

Dié week in die landbou

Weerstoestande ideaal vir haarwurm

Genoeg gif vir Noord-Kaapse sprinkaanswerms

Graan SA hou oog op silosertifikate

Bedankings by SA Jagters ondersoek

Briewe

Manie

Diabetesmedisyne se opbrengs suikersoet

Buitelandse lesse vir plaaslike boerderye

Markte

Kortliks

Leer ken die kapokbos en bloublommetjie — en twee onsmaaklikes

Vra vir Faffa

Nuttig en nuut

Spesiaal: 

Meganisasie

Vir die gesin:

Kies quiche vir ete

Groen vingers

Plaaspikkies: Krappaal vir Kieterkat

Gewere wat jy altyd onthou

Jou storie: Basie verloor sy Sakdoek

Geestelike boeke wat inspireer

Angus gesels

Blokraaisel