Artikels en nuus in dié uitgawe:

Inspeksiedienste: Appèlhof waarsku oor tariewe

Droogte: Gemengde gevoelens ná rampverklaring

Stygende koste: Só word jou wins verorber

Boere én skeerders kry punte op nuwe skeertoepassing

Willemse: Onluste versterk kans op beter landboubeleid

Suiwelverkope: Langertermynsyfers maak sin

Besettings & betreding: Oplossings vir taai probleme

Springbok-wynmaker nou ook Karooboer

Dié vrugtestreke raak warmer en dié kouer

Mieliegradering: Dié veranderings kom

Plaasdiere pas só aan by stres

Dekgewasse: Fynbos groot bate in wingerd

Sleepwa word ook tapkar

Dié week in die landbou

Mooirivier staan saam teen boewery

Nat Julie bring goeie vooruitsigte vir wintergewasse

Johannesburgmark verloor twee derdes van omset

Munisipaliteit hou hom blind vir rondloperdiere

Briewe

Manie

Markte

Kortliks

Beplan jou boedel deeglik

Die toekoms van vars produkte

Nuttig en nuut

Spesiaal:

Landboumaatskappye

Vir die gesin:

Boerekos: Bredies en pasteie

Só sê ’n uieboer

Dons-onderneming gedy danksy nuwe geslag

Kwartels in die woestyn – van Israel tot die Namib

Jag: Name wat sing

Angus gesels

Blokraaisel