Artikels en nuus in dié uitgawe:

Water-oortreders met R3m. beboet

Wintergewasse: Warm weer kan amok maak

Voermol systap Tongaat Hulett se skandes

Top-ekonome gee raad vir taai tye: Kontantvloei gaan jou red

Grond: Blyplek vs. kossekerheid: Kleiner boere se gróót rol; R10 miljard reeds bewillig

Marleen Smith: ‘Jy sal voortleef in elke storie’

Bonsmara steek kleim af: Só help SA telers Botswana ‘rooi’ verf

Nuwe era! Masjiene doen bykans al die dinkwerk

Nuwe planters vir dekgewasse

Dié week in die landbou

Alternatief gesoek vir sukkelende Durbanhawe

Álle wild is nou landras

Herwinning die sleutel tot SA se watertoekoms

Plaasmoorde: Dit raak net ál erger, meen TLU SA

Zuma se silo’s bly staan

Briewe

Manie

Markte

Kortliks

Bestuur plantsiektes só beter

Eers dekgewasse, nou vanggewasse

Nuttig en nuut

Nampo: Jongste spuittegnologie

Vra vir Faffa

Skou: Vryburg: Kleinveekampioene gekroon

Bloemskou: Jack Russells

Kompetisie: Wen ’n Landini-trekker

Spesiaal:

Oos-Kaap

Besproeiing

Vir die gesin:

Planne met pannekoek

Tuisgemaakte lekkers

Diep spore en wye draaie in Avontuur

Boervroue trakteer blommekykers

Jou storie: Oom Jan se Gallagher

Hart tot hart

Blokraaisel