Artikels en nuus in dié uitgawe:

Bek-en-klouseer: Nuwe era vir veeveilings

Dís waarom liggingsdifferensiaal bly

Beste raad oor vuurwapen-amnestie: Maak só met jou vervalde lisensie

Willemse: Is uitvoer na VSA in gedrang?

Onteiening: Onwerkbaarheid raak ál duideliker

Vleisbeeste, melk en skaap: Wêreldkampioen van die skouring tot die slaghuis

Raad vir voer in droogte: As jy net een artikel lees, maak dit dié een!

Aartappelboer van die Jaar: Die winste wat swamme, suurstof en water bring

Dié vroue byt vas in die droogte

Dié studente blink uit in landbou

Herlewingskonferensies: Laaste kans om te bespreek

Eie wa vir vloeibare aanvullings

Dié week in die landbou

Agoa-voordele is nog nie in gedrang

Misdaad: Boere doen meer om hulself te beskerm

Didiza druk dié sloerende wette

Briewe

Manie

Markte

Kortliks

Vra vir Faffa

Beplan só met uittree-annuïteit

Die ontstaan van plae en plaagbekamping

Kampioenbeeste op Windhoekskou

Nuttig en nuut

Spesiaal: 

Meganisasie

Vir die gesin:

Feeskos

Wynnuus

Susters laat Granny Dot’s herleef

Boervrou probeer droogte troef met vet skapies

Plaaspikkies

Jou storie: Die Mercedes-hoenderhok

Angus gesels

Blokraaisel