Artikels en nuus in dié uitgawe:

Omstrede inspeksiediens kry nuwe rol

Melkpryse: Boere kry goeie nuus!

Sprinkane: Groter swerms in lente verwag

Voëlgriep: Hoenderboere hou asem op

Dagga: Meesterplan rook nie pyp

Grondkwessie: Mynkinkel in Rakgase-sage

Willemse: Hoër insetkoste vreet graanwins

Vars produkte: Digitale sprong maak Afrika oop

Draakvrug kry vastrapplek

Uitvoerplan help groot én klein

Skape: Speensyfer van 135%: Gee aandag hiéraan

Toptegnologie: Ry in die nuutste SA slimstroper!

Wenner oes 13 t/ha mielies by Hoopstad: Wisselbou, kalk gee deurslag

Wildselfvoerder troef tarentale, meerkatte

Dié week in die landbou

Landbou pleit vir beter polisiewerk, verhoudinge

Swakker La Niña is goeie nuus vir winterreën

Kaapstadhawe het óók hulp nodig

Inset-konkelaars probeer Covid-19-koopbewyse verkwansel

Pekanneutboere moet blitsig bemark

Briewe

Manie

Sojaboonboere kan beter meeding danksy heffing

Oes op land? Beplan só

Markte

Kortliks

Ken die Karoobossies: Springbokbos, biltongbos en bitteraalwyn

Markontleding: Vergelyk appels met appels...

Vra vir Faffa

Nuttig en nuut

Vir die gesin:

Boerekos: ’n Baksel beskuit

Só sê ’n koringboer

Klein avonture, groot genot

Plaaspikkies: Sierlike glasbottels

Boekplesier vir kleintjies

Angus gesels

Blokraaisel