Artikels en nuus in dié uitgawe:

Kallie Schoeman: ‘Grondverhore het my lewe verander’
Grond: Landbou vat hande: Oplossing nou in sig
El Niño kan reën bring
Mielies: Prys by draaipunt
Staatsheffings: Net nóg ’n belasting?
Onteiening: Ekonomie sal handrem optrek
Topveeboer se lesse uit VSA: Hoekom koeie saam móét kalf
Selekteer Livingstone-elande só
Biodinamiese wingerd: Vreemd, dog verbasend winsgewend
Biologie: Skei só kaf van koring!
Boereplan: Knip kloutjies maklik met skaapgeut
Dié week in die landbou
Mylpaal-ooreenkoms is ‘dalk SA se laaste kans’
Uurglas loop leeg vir Heidelberg-boere
Pendulum swaai terug na spoorvervoer
Skeerwerker gepos ná sybok-skandaal
Briewe
Manie
Boere en banke het mekaar nodig
Só kan jy vir jouself sorg
Kortliks
Van dolosgooier tot saaiboer: Arinus Mokale se suksespad
Nuwighede
Royal-skou: Beste geveerdes bekroon

Spesiaal: 

Nampo Kaap
Wol
20 ton-klub

Vir die gesin
Ongebakte koekies
Jou storie: Melktert en koffie
Angus gesels
Wynbrokkies
Waar Louis Oosthuizen sy tande gesny het
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.