Artikels en nuus in dié uitgawe:

Insetkoste: Reusestygings op pad

Weer: Strome water dalk SA se voorland

Baie reën knou nie someroes se grootte

SA bibber vanjaar dalk minder

Gaseksplorasie: Boere reg vir baklei

Graanuitvoer: Kommer oor Durbanhawe

Willemse: Keer beheer op kospryse

Daggabedryf: Pasop vir slaggate

Beste melkkudde: Geheim lê in presiese voeding

Rooivleis: Doen die basiese dinge, en bly volhoubaar

Wes-Kaap: Boere bepaal navorsing

Amandels red wynboere

Ou kanne raak sterk lekbakke

Dié week in die landbou

SA by kruispad met onteiening sonder vergoeding

Boere moet digitale platforms omarm

Departement traag om amptenare vas te vat

Briewe

Manie

Kontant en aftrede

Markte

Kortliks

Elitekoeie: Romagnola, South Devon

Ken die Karoobossie: Noorsdoring, plakkie en gousblom

Vra vir Faffa

Skoue

Nuttig en nuut

Spesiaal:

Sojabone

Aartappels en tamaties

Vir die gesin:

Die geur van gemmer

Só sê ’n gemmerboer

Biltong op die

Voortrekkermanier

Stuitige olyfboerdery is vol kattekwaad

Drie roofvoëls onder druk

Jou storie: Ou Hans

Hart tot hart

Blokraaisel